Afrikaans Humour

Afrikaans Humour

DIS WAT GEBEUR WANNEER DIE ENGELS OP DROOG!
 Een dag vra Piet vir Jan        Jissie, Jan hoekom het jy so baie kinders?        Jan antwoord: "Ek weet nie wat om te maak nie ek raak al mal van al die  kinders"        Piet: "Nou hoekom gebruik jy nie ‘n Kondoom nie?" Jan: "’n Kondoom?" Piet: "Ja, ‘n Kondoom, Gaan na die winkel toe en vra vir ‘n paar  Kondome" Jan gaan winkel toe en daar staan ‘n jong Engelse meisie agter die toonbank. Jan vra:"Mag ek ‘n Kondoom kry asseblief?" Die meisie kyk hom so snaaks aan en se: "Excuse me sir! could you please speak English" Jan staan en dink so ‘n bietjie, want sy engels is nie so goed nie. Jan se: "Can I have a CAN DOOM please?" Die girl says: "Is it for Flying insects or crawling insects" Jan antwoord: "No! is for  gewone secs!!"

Kind Regards,

Lucien (Blackberry)

Advertisements
This entry was posted in Uncategorized. Bookmark the permalink.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s